Distillasie van tetrafluooretileen, heksafluoorpropileen en oktafluoorsiklobutaan by lae temperature

Distillation of tetrafluoroethylene, hexafluoropropylene and octafluorocyclobutane at sub-zero temperatures

  • Johan Espach Universiteit van Pretoria
  • P W Sonnendecker Universiteit van Pretoria
  • P L Crouse Universiteit van Pretoria

Abstract

Politetrafluooretileen (PTFE) is ’n gewilde polimeer wat in verskeie industrieë gebruik word weens die hitte- en chemiese bestendigheid en lae wrywingskoëffisiënt van die materiaal. PTFE het egter ’n baie hoë viskositeit in die gesmelte toestand en kan dus nie met behulp van konvensionele metodes herwin word nie. Gevolglik moet PTFE deur middel van pirolise na sy monomeer afgebreek word om die herwinningsiklus voort te sit.

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.766

Author Biographies

Johan Espach, Universiteit van Pretoria

Departement Chemiese Ingenieurswese, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

P W Sonnendecker, Universiteit van Pretoria

Departement Chemiese Ingenieurswese, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

P L Crouse, Universiteit van Pretoria

Departement Chemiese Ingenieurswese, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Published
2020-03-01
How to Cite
Espach, J., Sonnendecker, P., & Crouse, P. (2020). Distillasie van tetrafluooretileen, heksafluoorpropileen en oktafluoorsiklobutaan by lae temperature. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 38(1), 206. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/766
Section
Referaatopsommings

Most read articles by the same author(s)