TY - JOUR AU - Johan Espach AU - P Sonnendecker AU - P Crouse PY - 2020/03/01 Y2 - 2024/03/29 TI - Distillasie van tetrafluooretileen, heksafluoorpropileen en oktafluoorsiklobutaan by lae temperature JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 38 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - UR - http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/766 AB - Politetrafluooretileen (PTFE) is ’n gewilde polimeer wat in verskeie industrieë gebruik word weens die hitte- en chemiese bestendigheid en lae wrywingskoëffisiënt van die materiaal. PTFE het egter ’n baie hoë viskositeit in die gesmelte toestand en kan dus nie met behulp van konvensionele metodes herwin word nie. Gevolglik moet PTFE deur middel van pirolise na sy monomeer afgebreek word om die herwinningsiklus voort te sit.DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.766 ER -