Reaksiekine ka vir die chlorideringsreaksie van ZrF<sub>4</sub>
Reaction kinetics of ZrF<sub>4</sub> chloridation at elevated temperatures
Abstract
Die chloridering van sirkoniumtetrachloried is van belang in die kernindustrie. Sirkoniumlegerings word in die vervaardiging van brandstofelemente vir kernreaktore gebruik. Sirkonium en hafnium kom natuurlik saam voor met ongeveer 1–3% hafnium. Sirkonium toon ’n baie lae neutronabsorpsie kansvlak, waar hafnium weer ’n baie hoë kansvlak toon. Kerngraad sirkonium moet minder as ’n 100 dpm hafnium bevat. Die sirkonium ondergaan ’n suiweringstap om hafnium uit die metaal te verwyder.
Published
2019-07-17
How to Cite
Grobler, N., & Crouse, P. (2019). Reaksiekine ka vir die chlorideringsreaksie van ZrF<sub>4</sub>. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 37(1), 125. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/698
Issue
Section
Referaatopsommings