Die ontwikkeling van die T-hoek as ’n vastetoestand-parameter vir die meting van die steriese massa van N-substituente in bis(difenielfosfien)amien digoud(I) komplekse

The development of the T-angle as a solid-state parameter for the measurement of the steric bulk of N-substituents in bis(diphenylphosphino)amine digold(I) complexes

  • C van Staden Universiteit van die Vrystaat
  • M Schutte-Smith Universiteit van die Vrystaat
  • L Moskaleva Universiteit van die Vrystaat
  • D V Kama Universiteit van die Vrystaat
  • H G Visser Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Die Tolman-keëlhoek is ’n eenvoudige manier om die steriese massa van verskeie tersiêre fosfiene te kwantifiseer. Cloete, et al. (2013) het hierdie konsep aangepas om op bis(difenielfosfien)amien (PNP) -ligande van toepassing te wees. In die aangepaste weergawe van die keëlhoek is die N-substituent die steriese massa wat gekwantifiseer word.

Author Biographies

C van Staden, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

M Schutte-Smith, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

L Moskaleva, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

D V Kama, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

H G Visser, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Published
2024-02-14
How to Cite
van Staden, C., Schutte-Smith, M., Moskaleva, L., Kama, D., & Visser, H. (2024). Die ontwikkeling van die T-hoek as ’n vastetoestand-parameter vir die meting van die steriese massa van N-substituente in bis(difenielfosfien)amien digoud(I) komplekse. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 42(1), 116. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1001
Section
Referaatopsommings

Most read articles by the same author(s)