Reniumtrikarboniel-komplekse van (2-alkielamino)tropone en aminotroponimiene as potensiële chemoterapeutiese middels
Rhenium tricarbonyl complexes of (2-alkylamino)tropone and aminotroponimine ligands as potential chemotherapeutic agents
Keywords:
Reniumtrikarboniel-komplekse, tropone, aminotroponimiene, potensiële chemoterapeutiese middels
Abstract
Kanker is verantwoordelik vir ’n groot aantal siektes wat veroorsaak word deur die abnormale groei en verspreiding van selle in die menslike liggaam en was in 2018 verantwoordelik vir ’n beraamde 9.6 miljoen sterftes wêreldwyd. Volgens die nasionale kankerinstituut (in die VSA), word daar verwag dat die aantal nuwe kankergevalle wêreldwyd sal styg na 23.6 miljoen gevalle per jaar teen 2030. Danksy die vooruitgang in wetenskap en tegnologie hoef kanker nie noodwendig ’n doodsvonnis te wees nie, maar die skrikwekkende statistieke vuur steeds wetenskaplikes in verskeie velde aan om meer doeltreffende behandelings te ontwikkel.
Published
2021-02-19
How to Cite
Jansen van Vuuren, L., Schutte-Smith, M., & Visser, H. (2021). Reniumtrikarboniel-komplekse van (2-alkielamino)tropone en aminotroponimiene as potensiële chemoterapeutiese middels. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 39(1), 121. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/816
Issue
Section
Referaatopsommings