Ni-bevattende bimetaal-nanodeeltjies as katalisators vir elektrochemiese water splyting

Ni-containing bimetallic nanoparticles as catalysts for electrochemical water splitting

  • M van den Berg Noordwes-Universiteit
  • R Malgas-Enus Universiteit van Stellenbosch
  • C G C E van Sittert Noordwes-Universiteit

Abstract

Die waterstofvrystellingsreaksie (WVR) kan in ’n suur of ’n alkaliese medium plaasvind. Die alkaliese WVR is van groot belang vir waterelektroliseerders omdat kontaminasie van H2 en korrosie van waterelektroliseerders en elektrodes uitgeskakel word (Li et al., 2020).

Author Biographies

M van den Berg, Noordwes-Universiteit

Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering, Navorsingsfokusarea: Chemiese Hulpbronveredeling, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

R Malgas-Enus, Universiteit van Stellenbosch

Departement Chemie en Polimeerwetenskappe, Universiteit van Stellenbosch, Suid-Afrika

C G C E van Sittert, Noordwes-Universiteit

Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering, Navorsingsfokusarea: Chemiese Hulpbronveredeling, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

Published
2024-02-14
How to Cite
van den Berg, M., Malgas-Enus, R., & van Sittert, C. (2024). Ni-bevattende bimetaal-nanodeeltjies as katalisators vir elektrochemiese water splyting. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 42(1), 113. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/998
Section
Referaatopsommings