Die polsslag as diagnostiese hulpmiddel in die Grieks-Romeinse tye en die Middeleeue

  • Francois P. Retief
  • Louise Cilliers
Keywords: diagnostic aid, pulse beat, pulse types, heart rhythm, Disgnostiese hulpmiddel, vaskul�re pulsasie, hartritme, polstipes

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om die soeklig te laat val op �n besondere bydrae tot die�geskiedenis van geneeskunde deur antieke geneeshere meer as twee millennia gelede. Vandag�word die gebruik van die pols as diagnostiese hulpmiddel as vanselfprekend aanvaar, maar�die feit dat dokters die polsslag in die Grieks-Romeinse tye, en die Middeleeue, toe so min�nog bekend was omtrent fisiologie en veral die kardiovaskul�re stelsel, kon gemeet het om�siektes te diagnoseer, evalueer en behandel, is werklik merkwaardig. As sodanig is dit �n�voorloper van die moderne meting van die polsslag, alhoewel dokters vandag natuurlik veel�gesofistikeerder wyses het om siektes te diagnoseer.
Published
2013-05-27
How to Cite
Retief, F., & Cilliers, L. (2013). Die polsslag as diagnostiese hulpmiddel in die Grieks-Romeinse tye en die Middeleeue. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 32(1), 4 bladsye. https://doi.org/10.4102/satnt.v32i1.371
Section
Oorspronklike Navorsing