TY - JOUR AU - J Murray AU - G van der Horst AU - M Allsopp AU - R Kotze PY - 2023/02/14 Y2 - 2024/03/28 TI - Die kwantitatiewe en kwalitatiewe evaluering van spermgehalte in die Kaapse heuningby en die in vitro-effek van varroa-beheergifstowwe op spermfunksionaliteit en struktuur JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 41 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - UR - http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/951 AB - Apis mellifera-spesies (heuningbye) is noodsaaklike bestuiwers van gewasse. Voortplantingsukses, afhanklik van spermkwaliteit (bepaal deur strukturele en funksionele eienskappe), is dus belangrik vir hul voortbestaan. Literatuur oor die spermgehalte van die Suid-Afrikaanse Kaapse heuningby (Apis mellifera capensis) is skaars en vereis verdere navorsing. ER -