TY - JOUR AU - S Schoeman AU - N Mama PY - 2020/03/02 Y2 - 2024/03/28 TI - Sintese en toepassing van ’n nuwe fluoresserende chemosensor wat ’n triasoolielkumarieneenheid bevat JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 38 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - UR - http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/776 AB - Fluoresserende chemosensors is ’n tegniek om giftige oorgangsmetale en ander anione op te spoor. Chemosensors het in die afgelope paar jaar gewild geword danksy die hoë selektiwiteit, sensitiwiteit en relatiewe lae koste wat daarmee gepaardgaan. Chemosensors kan ook gebruik word vir ontleding in die veld.DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.776 ER -