TY - JOUR AU - Riaan Bezuidenhout AU - W Nel AU - A Burger PY - 2020/03/01 Y2 - 2024/03/29 TI - Trouelose oorsprongverifikasie van elektroniese intellektuele eiendom deur middel van blokskakeltegnologie (“blockchain technology”) JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 38 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - UR - http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/759 AB - Komplekse transaksies tussen vreemde partye vind daagliks in die moderne wêreldekonomie plaas. Aangesien die afwesigheid van vertroue ’n struikelblok vir handel is, noodsaak dit meganismes om vertroue tussen partye te bewerkstellig, wat gelei het tot die ontwikkeling van vertrouensinstansies soos banke en versekeringsmaatskappye (Warburg 2016).DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.759 ER -