TY - JOUR AU - Steven Osmond PY - 2012/05/25 Y2 - 2024/03/28 TI - Die reaksie van die diatoom gemeenskapstruktuur op endosulfiene blootstelling: �n Mesocosm benadering JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 31 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - 10.4102/satnt.v31i1.327 UR - http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/311 AB - Baie studies is al voltooi op diatome in Suid-Afrika, met �n aansienlike groot spesie databasisvir die doel van identifisering van spesies. Tydens biomonitering en water analises word hierdie alge as �n betroubare maatstaf gebruik vir die ondersoek van vars water gesondheid. ER -