TY - JOUR AU - J. Breedt AU - Ivan Brewer AU - A. Coetzer AU - L. van der Walt AU - Sarel Cilliers PY - 2012/05/23 Y2 - 2024/03/28 TI - Landskapsfunksionaliteit en plantdiversiteit in stedelike en landelike gefragmenteerde grasvelde in die Potchefstroom omgewing JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 31 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - 10.4102/satnt.v31i1.279 UR - http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/292 AB - Verstedeliking en die gepaardgaande antropogeniese impakte op ekosisteme neem voortdurendtoe en tree as �n sterk selektiewe krag op wat plant-spesiediversiteit, ruimtelike verspreiding, funksionaliteit en gedrag van plantspesies be�nvloed. ER -