TY - JOUR AU - Sean Patrick AU - C. (Tiaan) de Jager AU - M. (Riana) Bornman AU - Annie Joubert PY - 2012/03/06 Y2 - 2024/03/29 TI - Effek van selektiewe endokrien-steurende chemiese stowwe op geen-ekspressie en manlike urogenitale sisteem ontwikkeling in rotte JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 31 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - 10.4102/satnt.v31i1.284 UR - http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/277 AB - Endokrien-steurende chemiese stowwe (EDCs) het die vermo� om liggaamlike prosesse, watdeur hormone beheer word, te versteur. Dit kan abnormale ontwikkeling tot gevolg h�. Watverbasend is, is dat hierdie chemiese stowwe in algemene gebruik was en sommige van hulle word nog steeds in ons omgewings gebruik. ER -