Die kwantitatiewe en kwalitatiewe evaluering van spermgehalte in die Kaapse heuningby en die in vitro-effek van varroa-beheergifstowwe op spermfunksionaliteit en struktuur

The quantitative and qualitative evaluation of sperm quality in the Cape honey bee and the in vitro effect of miticides used for varroa control on sperm functionality and structure

  • J F Murray Universiteit van die Wes-Kaap
  • G van der Horst Universiteit van die Wes-Kaap
  • M Allsopp Universiteit van die Wes-Kaap
  • R Kotze Universiteit van die Wes-Kaap

Abstract

Apis mellifera-spesies (heuningbye) is noodsaaklike bestuiwers van gewasse. Voortplantingsukses, afhanklik van spermkwaliteit (bepaal deur strukturele en funksionele eienskappe), is dus belangrik vir hul voortbestaan. Literatuur oor die spermgehalte van die Suid-Afrikaanse Kaapse heuningby (Apis mellifera capensis) is skaars en vereis verdere navorsing.

Author Biographies

J F Murray, Universiteit van die Wes-Kaap

Departement Mediese Biowetenskap, Universiteit van die Wes-Kaap, Suid-Afrika

G van der Horst, Universiteit van die Wes-Kaap

Departement Mediese Biowetenskap, Universiteit van die Wes-Kaap, Suid-Afrika

M Allsopp, Universiteit van die Wes-Kaap

Departement Mediese Biowetenskap, Universiteit van die Wes-Kaap, Suid-Afrika

R Kotze, Universiteit van die Wes-Kaap

Departement Mediese Biowetenskap, Universiteit van die Wes-Kaap, Suid-Afrika

Published
2023-02-14
How to Cite
Murray, J., van der Horst, G., Allsopp, M., & Kotze, R. (2023). Die kwantitatiewe en kwalitatiewe evaluering van spermgehalte in die Kaapse heuningby en die in vitro-effek van varroa-beheergifstowwe op spermfunksionaliteit en struktuur. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 41(1), 128. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/951
Section
Referaatopsommings