Erkenning aan evalueerders

  • Editorial Office

Abstract

Die redaksionele span van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie erken hiermee die waardevolle, belangrike rol wat eweknie-evalueerders tydens die algehele publikasiesproses vervul – nie alleen in die vorming van individuele manuskripte nie, maar ook in die vestiging van die kredietwaardigheid en aansien van ons joernaal. Ons is daartoe verbind om alle oorspronklike, innoverende bydraes, wat vir publikasie aanvaar word, tydig te publiseer. Daarom is die identifisering en keuse van kundige evalueerders, met belangstelling in die onderwerpe wat deur elke manuskrip gedek word, ’n onontbeerlike element om ’n tydige, produktiewe eweknieevalueringsproses te verseker.

Published
2021-02-23
How to Cite
Office, E. (2021). Erkenning aan evalueerders. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 39(1), 143. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/844
Section
Reviewer Acknowledgements

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 > >>