Die isolasie en identifisering van Penicillium spp. met potensiële fosfaatoplossingsaktiwiteit in landbou-omgewings
Isolation and identification of Penicillium spp. with potential phosphate solubilistion activity from agricultural environments
Keywords:
isolasie, identifisering, Penicillium spp., potensiële fosfaatoplossingsaktiwiteit, landbou-omgewings
Abstract
Hierdie projek fokus op die isolasie en identifi sering van spesies van Penicillium in landbouomgewings. Spesies in die genus Penicillium is van groot sosio-ekonomiese belang en speel ’n belangrike rol in verskeie aspekte van die mens. Die antibiotikum penisillien is moontlik die bekendste toepassing van hierdie groep. Die impak van hierdie organismes is nie net beperk tot antibiotikumproduksie nie, en die rol van hierdie spesies, in beide die omgewing en in menslike aktiwiteite kan nie oorbeklemtoon word nie.
Published
2021-02-23
How to Cite
Visagie, A., Jacobs, K., & Visagie, C. (2021). Die isolasie en identifisering van Penicillium spp. met potensiële fosfaatoplossingsaktiwiteit in landbou-omgewings. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 39(1), 140. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/837
Issue
Section
Referaatopsommings