Bevoegdheidsimpak: ’n Vaardigheidstoepassing om vakkeusetevredenheid toe te lig
Perceived power: A capability application to inform subject choice-satisfaction
Keywords:
bevoegdheidsimpak, vaardigheidstoepassing, vakkeusetevredenheid
Abstract
Mense kan hulle eie welstand verbeter deur op geleenthede te reageer waaraan hulle die meeste waarde heg. Sulke geleenthede is nie noodwendig binne bereik van en beskikbaar aan alle mense nie, dus is die ontwikkeling van selfdoeltreffendheid, volgens sosiaal-kognitiewe teoretici, belangrik, sodat mense meer beheer het oor die keuses wat hulle uitoefen, ten einde hulle lewenstrajek te kan bepaal.
Published
2021-02-23
How to Cite
Venter, Z., & Stott, A. (2021). Bevoegdheidsimpak: ’n Vaardigheidstoepassing om vakkeusetevredenheid toe te lig. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 39(1), 139. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/836
Issue
Section
Referaatopsommings