Optimale ontrekkingskoerse vir aftreebeleggings in Suid-Afrika

Optimal withdrawal rates for retirement investments in South Africa

  • Andries J Van Niekerk Universiteit van Pretoria
  • E Maré Universiteit van Pretoria
Keywords: optimale ontrekkingskoerse, aftreebeleggings

Abstract

’n Pensioenaris het by aftrede drie basiese keuses om uit te oefen in die formulering van sy/haar lewensonderhoud na aftrede, naamlik om (1) sy/haar geld uit te leef teen ’n onbekostigbare lewenskoste, (2) onder sy/haar lewenstandaard te lewe, of (3) sy/haar belegging optimaal te struktureer wat impliseer dat lewenskoste aangepas moet word by fi nansiële vermoë (en risikoblootstelling) na aftrede.

Author Biographies

Andries J Van Niekerk, Universiteit van Pretoria

Departement Aktuariële Wetenskap, Universiteit van Pretoria, Suid Afrika

E Maré, Universiteit van Pretoria

Departement Aktuariële Wetenskap, Universiteit van Pretoria, Suid Afrika

Published
2021-02-23
How to Cite
Van Niekerk, A., & Maré, E. (2021). Optimale ontrekkingskoerse vir aftreebeleggings in Suid-Afrika. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 39(1), 136. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/833
Section
Referaatopsommings