Vermorste Vleiland: Die teenwoordigheid en ruimtelike verspreiding van plastiekafval in die Fisantekraalvleiland
Wasted Wetland: The presence and spatial distribution of plastic waste in the Fisantekraal Wetland
Keywords:
Vermorste vleiland, ruimtelike verspreiding, plastiekafval, Fisantekraalvleiland
Abstract
Hierdie navorsing fokus op die teenwoordigheid en ruimtelike verspreiding van plastiekafval in die Fisantekraalvleiland in Durbanville, Wes-Kaap. Die vleiland is in ’n stad en naby woongebiede en hoofpaaie geleë. In dieselfde gebied, langsaan die vleiland, is daar ’n koringplaas met plaasdiere.
Published
2021-02-23
How to Cite
Vaarland, N. (2021). Vermorste Vleiland: Die teenwoordigheid en ruimtelike verspreiding van plastiekafval in die Fisantekraalvleiland. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 39(1), 131-132. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/829
Issue
Section
Referaatopsommings