Die ontwikkeling van ’n inasemingsmiddel uit wildegemmer (Siphonochilus aethiopicus) vir die behandeling van ’n Influensa A-virus

The development of an inhalant from African ginger (Siphonochilus aethiopicus) for the treatment of an Influenza

  • Leylene Kruger Universiteit van Pretoria
  • V Maharaj Universiteit van Pretoria
  • T Klimkait Universiteit van Basel
  • L Urda Universiteit van Basel
Keywords: inasemingsmiddel, wildegemmer, Siphonochilus aethiopicus, Influensa A-virus

Abstract

Griep is ’n ernstige, wêreldwye gesondheidsprobleem met een biljoen gevalle en tussen 290 000 en 650 000 sterftes jaarliks (World Health Organization 2019). As dit nie betyds behandel word nie, kan dit tot bakteriële longontsteking, sinusinfeksies en verergering van asma, diabetes en kardiovaskulêre siektes lei, wat uiteindelik die dood kan veroorsaak (Rothberg et al., 2008). Die voortdurende verandering van virusse en hul ontwikkeling van weerstand teen geneesmiddels bemoeilik die bekamping van die siekte wat die behoefte aan nuwe, natuurlike griepmedisyne beklemtoon.

Author Biographies

Leylene Kruger, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Fakulteit Natuurwetenskappe, Universiteit van Pretoria,  Suid-Afrika

V Maharaj, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Fakulteit Natuurwetenskappe, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

T Klimkait, Universiteit van Basel

Departement Biomedisyne, Universiteit van Basel, Switzerland

L Urda, Universiteit van Basel

Departement Biomedisyne, Universiteit van Basel, Switzerland

Published
2021-02-23
How to Cite
Kruger, L., Maharaj, V., Klimkait, T., & Urda, L. (2021). Die ontwikkeling van ’n inasemingsmiddel uit wildegemmer (Siphonochilus aethiopicus) vir die behandeling van ’n Influensa A-virus. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 39(1), 126. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/821
Section
Referaatopsommings