Fluoressensie-spektroskopie van mikro-grootte deeltjies in ’n optiese lokval
Fluorescence spectroscopy of micro-sized particles in an optical trap
Keywords:
Fluoressensie-spektroskopie, mikro-grootte deeltjies, optiese lokval
Abstract
Optiese lokvalle (ook bekend as optiese pinsette) gebruik nou-gefokusde lig om deeltjies vas te vang en te manipuleer. Arthur Ashkin wat baanbrekerswerk vir dié tegnologie gedoen het, het in 2018 die Nobelprys vir Fisika daarvoor ontvang. Sedert die ontdekking van optiese lokvalle, het hierdie nie-indringende tegniek verskeie toepassings in verskillende dissiplines gevind, insluitend fi sika, biologie en chemie.
Published
2021-02-23
How to Cite
Kritzinger, A., Rodríguez-Fajardo, V., Nsibande, S., Forbes, A., & Forbes, P. (2021). Fluoressensie-spektroskopie van mikro-grootte deeltjies in ’n optiese lokval. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 39(1), 123. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/818
Issue
Section
Referaatopsommings