Nuwe Fe(III) Schiff -basis ONO-ligand komplekse wat bestudeer is vir die katalise van organiese reaksies

Novel Fe(III) Schiff base ONO-ligand complexes studied for the catalysis of organic reactions

  • Stefan L Koning Universiteit van Pretoria
  • F P Malan Universiteit van Pretoria
Keywords: Nuwe Fe(III) Schiff-basis ONO-ligand komplekse

Abstract

Organiese chemie is ’n belangrike veld in die industrie en is gefokus op die sintese van koolwaterstowwe. Hierdie belangrike klas van molekules staan sentraal in die farmaseutiese en petroleumindustrie. Daar is ’n groot aantal reaksies op hierdie gebied wat afhanklik is van die gebruik van katalisators. Sommige van hierdie katalisators is gebaseer op skaars en dus duur metale soos rutenium en nikkel. Indien hierdie katalisators dus vervang wil word deur nuwes met soortgelyke kenmerke teen ’n laer prys, sal die eerste plek om te soek in dieselfde groep op die periodieke tabel wees – maar dan ’n metaal wat oorvloedig beskikbaar is. Dit vestig ons aandag dus op yster wat in dieselfde groep as rutenium lê.

Author Biographies

Stefan L Koning, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

F P Malan, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Published
2021-02-19
How to Cite
Koning, S., & Malan, F. (2021). Nuwe Fe(III) Schiff -basis ONO-ligand komplekse wat bestudeer is vir die katalise van organiese reaksies. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 39(1), 122. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/817
Section
Referaatopsommings