Erkenning aan evalueerders

  • Editorial Office

Abstract

Die redaksionele span van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie erken hiermee die waardevolle, belangrike rol wat eweknie-evalueerders tydens die algehele publikasiesproses vervul – nie alleen in die vorming van individuele manuskripte nie, maar ook in die vestiging van die kredietwaardigheid en aansien van ons joernaal.

Published
2020-03-02
Section
Reviewer Acknowledgements