Die agentifisering van ’n wiskundige probleemgebied vir metaheuristiese ondersoek deur middel van agent-gebaseerde modellering

Agentisation of problem domains for agent-based metaheuristic investigation

  • J A M Simmons Universiteit van Suid-Afrika
  • P H Potgieter Universiteit van Suid-Afrika

Abstract

Die paradigma van agent-gebaseerde modellering se toenemende gewildheid kan toegeskryf word aan ’n diversiteit van veelsydige toepassings in uiteenlopende vakgebiede. ’n Tipiese agent-gebaseerde model enkapsuleer of omsluit agente en hul gedrag binne ’n omgewing.

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.778

Author Biographies

J A M Simmons, Universiteit van Suid-Afrika

Departement Besluitkunde, Universiteit van Suid-Afrika, Suid-Afrika

P H Potgieter, Universiteit van Suid-Afrika

Departement Besluitkunde, Universiteit van Suid-Afrika, Suid-Afrika

Published
2020-03-02
How to Cite
Simmons, J., & Potgieter, P. (2020). Die agentifisering van ’n wiskundige probleemgebied vir metaheuristiese ondersoek deur middel van agent-gebaseerde modellering. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 38(1), 220-221. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/778
Section
Referaatopsommings