Serpinema- (Nematoda: Camallanidae) parasitering van die varswaterskilpad Rhinoclemmys punctularia uit Frans-Guiana

Serpinema (Nematoda: Camallanidae) parasitising of the freshwater turtle Rhinoclemmys punctularia from French Guiana

  • Florence Harnoster Noordwes-Universiteit
  • R Svitin Noordwes-Universiteit
  • L H Du Preez Suid-Afrikaanse Instituut vir Akwatiese Biodiversiteit

Abstract

Een van die grootste groepe rondewurms wat diere parasiteer behoort aan die familie Camallanidae. Nematode van hierdie groep kom wêreldwyd voor en bewoon die spysverteringskanale van mariene en varswatervisse, amfibieë en reptiele (hoofsaaklik varswaterskilpaaie) (Yeh 1960; Baker 1987).

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.770

Author Biographies

Florence Harnoster, Noordwes-Universiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

R Svitin, Noordwes-Universiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika en Departement Invertebrate Fauna en Sistematika, II Schmalhausen Instituut vir Dierkunde, Oekraïne

L H Du Preez, Suid-Afrikaanse Instituut vir Akwatiese Biodiversiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur, Noordwes-Universiteit en Suid-Afrikaanse Instituut vir Akwatiese Biodiversiteit, Suid-Afrika

Published
2020-03-02
Section
Conference Abstracts