Die verband tussen die teenwoordigheid van die visparasiet Lamproglena clariae op die skerptandbaber (Clarias gariepinus) en die waterkwaliteit en metaalkonsentrasies in die Vaalrivier, Suid-Afrika

The presence of the fish parasite Lamproglena clariae infecting the African sharptooth catfish (Clarias gariepinus) in comparison to water quality and metal concentration along the Vaal River, South Africa

  • Marilie Esterhuyze Universiteit van Johannesburg
  • A Avenant-Oldewage Universiteit van Johannesburg

Abstract

Die Vaalrivier maak ’n belangrike bydrae tot die ekonomie en ekologie van Suid-Afrika. Verskeie antropogeniese aktiwiteite en selfs natuurlike prosesse kan besoedeling veroorsaak, wat ’n nadelige effek op die ekologie van dié varswatersisteem kan uitoefen. Bio-akkumulering van verskeie metale kom as gevolg van besoedeling in akwatiese sisteme voor en dit kan tot gesondheidsrisiko’s lei vir alle organismes wat op die waterbron staatmaak.

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.767

Author Biographies

Marilie Esterhuyze, Universiteit van Johannesburg

Departement Dierkunde, Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika

A Avenant-Oldewage, Universiteit van Johannesburg

Departement Dierkunde, Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika

Published
2020-03-01
How to Cite
Esterhuyze, M., & Avenant-Oldewage, A. (2020). Die verband tussen die teenwoordigheid van die visparasiet Lamproglena clariae op die skerptandbaber (Clarias gariepinus) en die waterkwaliteit en metaalkonsentrasies in die Vaalrivier, Suid-Afrika. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 38(1), 207. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/767
Section
Referaatopsommings