Toepassing van benoemde entiteitherkenning op die Woordeboek van Suid-Afrikaanse Plekname
Application of named entity recognition on the Dictionary of Southern African Place Names
Abstract
Inligting word al duisende jare aangeteken deur van simbole wat klanke verteenwoordig, gebruik te maak, soortgelyk aan die moderne alfabet. Geleerdes is só toegelaat om oor lang afstande te kommunikeer, gebeurtenisse aan te teken, waarnemings te maak en om geskrewe kunsvorme te skep.
Published
2020-03-01
How to Cite
Du Plooy, C., Kotzé, E., & Du Plessis, J. (2020). Toepassing van benoemde entiteitherkenning op die Woordeboek van Suid-Afrikaanse Plekname. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 205. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/765
Issue
Section
Referaatopsommings