Aanpassing- en hanteringstrategieë van bestaansboere in die Richtersveld, Suid-Afrika

Coping and adaptation strategies of subsistence farmers in the Richtersveld, South Africa

  • Shana Diergaardt Universiteit van Wes-Kaapland
  • M Dyssel Universiteit van Wes-Kaapland

Abstract

Bestaansboere, woonagtig in verskeie dorpe in die Richtersveld soos Eksteenfontein, Lekkersing en Khuboes, sowel as nabygeleë dorpe soos Port Nolloth en Alexanderbaai, gebruik die Richtersveld-area vir weiding vir verskeie soorte vee. Hierdie veesoorte sluit beeste, skape en bokke in.

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.763

Author Biographies

Shana Diergaardt, Universiteit van Wes-Kaapland

Departement Geografie, Omgewingstudies en Toerisme, Universiteit van Wes-Kaapland, Suid-Afrika

M Dyssel, Universiteit van Wes-Kaapland

Departement Geografie, Omgewingstudies en Toerisme, Universiteit van Wes-Kaapland, Suid-Afrika

Published
2020-03-01
How to Cite
Diergaardt, S., & Dyssel, M. (2020). Aanpassing- en hanteringstrategieë van bestaansboere in die Richtersveld, Suid-Afrika. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 38(1), 204. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/763
Section
Referaatopsommings