Fluoressensiestudies van bindmiddels wat in kunswerke gebruik word

Fluorescence studies on binding mediums used in paintings

  • Loreley Cairns Universiteit van Pretoria
  • Patricia Forbes Universiteit van Pretoria

Abstract

Die ontwikkeling van nie-afbrekende tegnieke vir die analise van kulturele erfenisvoorwerpe is krities om die visuele voorkoms van hierdie voorwerpe te behou. Dit is daarom belangrik dat geen monsterneming toegelaat word nie.

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.760

Author Biographies

Loreley Cairns, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Patricia Forbes, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Published
2020-03-01
How to Cite
Cairns, L., & Forbes, P. (2020). Fluoressensiestudies van bindmiddels wat in kunswerke gebruik word. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 38(1), 200-201. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/760
Section
Referaatopsommings