Trouelose oorsprongverifikasie van elektroniese intellektuele eiendom deur middel van blokskakeltegnologie (“blockchain technology”)

A blockchain application for the trustless provenance verification of electronic intellectual property

  • Riaan Bezuidenhout Universiteit van die Vrystaat
  • W Nel Universiteit van die Vrystaat
  • A J Burger Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Komplekse transaksies tussen vreemde partye vind daagliks in die moderne wêreldekonomie plaas. Aangesien die afwesigheid van vertroue ’n struikelblok vir handel is, noodsaak dit meganismes om vertroue tussen partye te bewerkstellig, wat gelei het tot die ontwikkeling van vertrouensinstansies soos banke en versekeringsmaatskappye (Warburg 2016).

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.759

Author Biographies

Riaan Bezuidenhout, Universiteit van die Vrystaat

Departement Rekenaarwetenskap en Informatika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

W Nel, Universiteit van die Vrystaat

Departement Rekenaarwetenskap en Informatika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

A J Burger, Universiteit van die Vrystaat

Departement Rekenaarwetenskap en Informatika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Published
2020-03-01
How to Cite
Bezuidenhout, R., Nel, W., & Burger, A. (2020). Trouelose oorsprongverifikasie van elektroniese intellektuele eiendom deur middel van blokskakeltegnologie (“blockchain technology”). Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 38(1), 198-199. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/759
Section
Referaatopsommings