Die gebruik van Afrikaans in tersiêre onderwys
Abstract
Afrikaans is sedert die jare twintig van die vorige eeu algaande oor die volle spektrum van die tersiêre onderwys in gebruik geneem. Sedertdien is dit ’n vername medium in die professionele opleiding en bemagtiging van Afrikaans-sprekendes.
Published
2001-09-28
Issue
Section
Editorial