Elektrolitiese uraanstroping

Electrolytic uranium stripping

  • Wouter D van der Spoel Badenhorst Noordwes-Universiteit
  • M Potgieter Noordwes-Universiteit
  • H M Krieg Noordwes-Universiteit
  • D J Van der Westhuizen Noordwes-Universiteit

Abstract

Herwinning van uraan word tradisioneel deur middel van vloeistof-vloeistof ekstraksie uitgevoer, maar weens verskeie voordele kan pertraksietegnieke alternatiewelik gebruik word. Die beperking van die pertraksietegniek ten opsigte van uraanstroping, sluit ’n lae verdelingskoëffi siënt tussen die gelaaide organiese fase en die verdunde afstroopoplossing in (Alibrahim & Shlewit 2007). Die tradisionele manier om hierdie probleem te oorkom, is die gebruik van meervoudige afstroopstappe wat tot groot hoeveelhede afval lei.

Author Biographies

Wouter D van der Spoel Badenhorst, Noordwes-Universiteit

Fokus-area vir Chemiese Hulpbronveredeling, Noordwes-Universiteit

M Potgieter, Noordwes-Universiteit

Fokus-area vir Chemiese Hulpbronveredeling, Noordwes-Universiteit

H M Krieg, Noordwes-Universiteit

Fokus-area vir Chemiese Hulpbronveredeling, Noordwes-Universiteit

D J Van der Westhuizen, Noordwes-Universiteit

Fokus-area vir Chemiese Hulpbronveredeling, Noordwes-Universiteit

Published
2019-07-18
Section
Conference Abstracts