Leerstrategieë om die “troebel middel” in eerstejaar biologie te skuif

Learning strategies to move the “murky middle” of first year biology:

  • Angelique Kritzinger Universiteit van Pretoria
  • M Potgieier Universiteit van Pretoria
  • J Lemmens Universiteit van Pretoria

Abstract

Hoëronderwys kom wêreldwyd voor die uitdaging van hoë uitvalsyfers te staan, wat veral ontstellend is as dit met lae deelname verband hou, soos in Suid-Afrika die geval is. Die gebruik van leeranalise om hierdie uitdaging aan te spreek, het internasionaal toegeneem, wat instellings in staat stel om datagedrewe besluite te neem om onderrig-, leer- en studentesukses te verbeter. In Suid-Afrika is heelwat institusionele navorsing gedoen om studentebevolkings in terme van demografi ese eienskappe te beskryf, met die doel om studente te identifi seer wat die risiko loop om te misluk.

Author Biographies

Angelique Kritzinger, Universiteit van Pretoria

Departement Plant- en Grondwetenskappe, Universiteit van Pretoria

M Potgieier, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria

J Lemmens, Universiteit van Pretoria

Eenheid vir Onderwysinnovasie, Universiteit van Pretoria

Published
2019-07-17
How to Cite
Kritzinger, A., Potgieier, M., & Lemmens, J. (2019). Leerstrategieë om die “troebel middel” in eerstejaar biologie te skuif. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 127. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/700
Section
Referaatopsommings