Funksionele karakterisering van ’n tentatief geannoteerde stachyose sintase van <i>Medicago truncatula</i>

Functional identification of a putative stachyose synthase from <i>Medicago truncatula</i>

  • Melt Hugo Stellenbosch Universiteit
  • B Loedolff Stellenbosch Universiteit
  • H C Janse van Rensburg KU Leuven
  • D T Guzha Stellenbosch Universiteit
  • S Pieters Stellenbosch Universiteit

Abstract

Raffi nose Familie Oligosakkariede (RFO’s; Suc-Galn, 13 < n ≥ 1) is α-1,6-galaktosielverlengings van sukrose wat slegs in die plantkoninkryk en in ’n seleksie van foto-outotrofi ese bakterieë voorkom. Hierdie unieke suikers vervul kritiese rolle in plante en dien as storingsmolekule in die sinkweefsel, fl oëem translokasiemolekules, en as teikenmolekule om abiotiese en biotiese spanning teen te veg. Die RFO-biosintetiese roete is goed gekarakteriseer en RFO’s word geproduseer vanaf sukrose deur die opeenvolgende byvoeging van galaktosielmolekules deur α-1,6-galaktosieltransferases naamlik galaktinol sintase (GolS, EC 2.4.1.123), raffinose
sintase (RafS, EC 2.4.1.82) en stachyose sintase (StaS, EC 2.4.1.67).

Author Biographies

Melt Hugo, Stellenbosch Universiteit

Instituut vir Plantbiotegnologie, Universiteit Stellenbosch

B Loedolff, Stellenbosch Universiteit

Instituut vir Plantbiotegnologie, Universiteit Stellenbosch

H C Janse van Rensburg, KU Leuven

KU Leuven, België

D T Guzha, Stellenbosch Universiteit

Instituut vir Plantbiotegnologie, Universiteit Stellenbosch

S Pieters, Stellenbosch Universiteit

Instituut vir Plantbiotegnologie, Universiteit Stellenbosch

Published
2019-07-17
How to Cite
Hugo, M., Loedolff, B., Janse van Rensburg, H., Guzha, D., & Pieters, S. (2019). Funksionele karakterisering van ’n tentatief geannoteerde stachyose sintase van <i>Medicago truncatula</i>. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 126. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/699
Section
Referaatopsommings