Die ekologie en diversiteit van nematodes van die Telperion Natuurreservaat, Mpumalanga, Suid-Afrika

Ecology and biodiversity of nematodes of the Telperion Nature Reserve, Mpumalanga, South Africa

  • Chantelle Girgan Noordwes-Universiteit
  • M Marais Lanbounavorsingsraad
  • A Swart Lanbounavorsingsraad
  • H Fourie Noordwes-Universiteit

Abstract

Nematodes, deel van die Koninkryk Animalia, word as die mees algemene meersellige organismes beskou wat in bykans alle omgewings voorkom. Hierdie organismes speel ’n noodsaaklike rol in verskeie ekologiese prosesse en is ’n noodsaaklike deel van die grondbiologie. Omdat hulle besonder talryk is en vinnig op enige omgewingsveranderinge reageer, word hulle as bio-indikatore vir grondgesondheid gebruik. In die landbou word sommige nematodes as ekonomies belangrik beskou omdat hulle beduidende skade aan gewasse veroorsaak.

Author Biographies

Chantelle Girgan, Noordwes-Universiteit

Nematologie Eenheid, Biosistematiek, Landbounavorsingsraad en Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noordwes-Universiteit

M Marais, Lanbounavorsingsraad

Nematologie Eenheid, Biosistematiek, Landbounavorsingsraad

A Swart, Lanbounavorsingsraad

Nematologie Eenheid, Biosistematiek, Landbounavorsingsraad en Departement Dierkunde, Universiteit van
Johannesburg

H Fourie, Noordwes-Universiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noordwes-Universiteit

Published
2019-07-17
How to Cite
Girgan, C., Marais, M., Swart, A., & Fourie, H. (2019). Die ekologie en diversiteit van nematodes van die Telperion Natuurreservaat, Mpumalanga, Suid-Afrika. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 123. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/696
Section
Referaatopsommings