Grense en waterskeidings met verwysing na die Rietvlei Natuurreservaat (Stad Tshwane)

Boundaries and watersheds with reference to the Rietvlei Nature Reserve (City of Tshwane)

  • Anna E De Jager Universiteit van Suid-Afrika
  • J J Olivier Universiteit van Suid-Afrika
  • M D Nicolau Universiteit van Suid-Afrika

Abstract

Volgens ’n berig in Beeld van 11 Oktober 2017, het kabeldiefstal by die Olifantsfontein Watersuiweringsaanleg in die Ekurhuleni Metropolitaanse Regsgebied tot besoedeling van die Hennopsrivier in Centurion aanleiding gegee. Hierdie voorbeeld illustreer die problematiek rondom waterskeidings en grensafbakenings. Waterskeidings bepaal die grense van opvangsgebiede en daar is nie noodwendig ruimtelike kovariasie tussen politieke grense (kultuurlandskap) en waterskeidings (natuurlike landskap) nie.

Author Biographies

Anna E De Jager, Universiteit van Suid-Afrika

Departement Geografie, Universiteit van Suid-Afrika

J J Olivier, Universiteit van Suid-Afrika

Departement Geografie, Universiteit van Suid-Afrika

M D Nicolau, Universiteit van Suid-Afrika

Departement Geografie, Universiteit van Suid-Afrika

Published
2019-07-17
How to Cite
De Jager, A., Olivier, J., & Nicolau, M. (2019). Grense en waterskeidings met verwysing na die Rietvlei Natuurreservaat (Stad Tshwane). Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 121-122. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/695
Section
Referaatopsommings