Geografiese ligging beïnvloed vaginale mikrobiese profiele in Suid-Afrikaanse vroue

Vaginal microbiota varies by geographical location in South African women

  • Katie S Lennard Universiteit van Kaapstad
  • Smritee Dabee Universiteit van Kaapstad
  • Shaun L Barnabas Universiteit van Kaapstad
  • Enock Havyarimana Universiteit van Kaapstad
  • Anna Blakney University of Washington
  • Shameem Jaumdally Universiteit van Kaapstad
  • Gerrit Botha Universiteit van Kaapstad
  • Nonhlanhla Mkhize Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes
  • Linda-Gail Bekker Universiteit van Kaapstad
  • David Lewis Western Sydney Sexual Health Centre
  • Glenda Gray Universiteit van die Witwatersrand
  • Nicola Mulder University of Cape Town
  • Jo-Ann Passmore Universiteit van Kaapstad
  • Heather Jaspan Universiteit van Kaapstad
Keywords: Geografiese ligging, vaginale mikrobiese profiele, Suid Afrikaanse vroue

Abstract

Vroue van Afrika-afkoms is meer vatbaar vir bakteriële vaginose (BV) in vergelyking met Europese vroue. Beide mikrobiese diversiteit (soos met BV) sowel as spesifieke bakteriële taksa speel ‘n rol in seksuele en reproduktiewe gesondheid insluitende MIV vatbaarheid.

Die moontlike rol van geografi ese ligging en etnisiteit op die verhouding tussen mikrobiese samestelling en seskuele en reproduktiewe gesondheid bly egter onbekend.

In hierdie studie vergelyk ons dus die vaginale mikrobiota van 16–22-jarige swart, HIV-negatiewe Suid-Afrikaanse vroue van twee geografies-uiteenlopende liggings, beide lae-inkomste, hoë bevolkingsdigtheidsgemeenskappe, een in Kaapstad, en een in Johannesburg. Vaginale mikrobiese profiele is bepaal met behulp van 16S rRNS volgordebepaling van laterale muur deppers.

Ons pas permutasie variansieanalise (PERMANOVA) toe en vind statisties betekenisvolle assosiasies tussen vaginale mikrobiese samestelling en geografiese ligging (p=0.02), asook met liggaamsmassa-indeks (LMI) (p=0.015) en menslike papilloomvirus (MPV) risikotipe (p=0.005), maar nie met die voorkoms van een of meer seksueel-oordraagbare infeksies (SOI’s) (p=0.053) of met hormonale kontrasepsie verbruik nie. (p=0.4) 

Geografiese ligging was ‘n statisties betekenisvolle determinant van mikrobiese samestelling, ongeag verskille in LMI, SOI status en MPV-risiko tipes tussen Kaapstad en Johannesburg vroue. Geografiese ligging, LMI en MPV-risiko verduidelik gesamentlik 10% van die variansie in mikrobiese samestelling, met ‘n groot persentasie van onbekende oorsprong. Verskeie taksa het statisties betekenisvol verskil in terme van frekwensie of relatiewe vlakke van voorkoms tussen die geografiese liggings.

Ons resultate stel voor dat MIV profi laktiese metodes wat die vaginale mikrobiota teiken die effek van geografiese ligging in ag moet neem.

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.685

Author Biographies

Katie S Lennard, Universiteit van Kaapstad

Instituut vir Aansteeklike Siekte en Molekulêr Geneeskunde, Universiteit van Kaapstad en Berekenings Afdeling
Biologie, Departement Integrasie Biomediese Wetenskappe, Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika

Smritee Dabee, Universiteit van Kaapstad

Instituut vir Aansteeklike Siekte en Molekulêr Geneeskunde, Universiteit van Kaapstad en Departement Patologie,
Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika

Shaun L Barnabas, Universiteit van Kaapstad

Instituut vir Aansteeklike Siekte en Molekulêr Geneeskunde, Universiteit van Kaapstad en Departement Patologie,
Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika

Enock Havyarimana, Universiteit van Kaapstad

Instituut vir Aansteeklike Siekte en Molekulêr Geneeskunde, Universiteit van Kaapstad en Departement Patologie,
Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika

Anna Blakney, University of Washington

Department of Bioengineering, University of Washington, United States of America

Gerrit Botha, Universiteit van Kaapstad

Instituut vir Aansteeklike Siekte en Molekulêr Geneeskunde, Universiteit van Kaapstad end Berekenings Afdeling
Biologie, Departement Integrasie Biomediese Wetenskappe, Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika

Nonhlanhla Mkhize, Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes

Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes, Suid-Afrika

Linda-Gail Bekker, Universiteit van Kaapstad

Instituut vir Aansteeklike Siekte en Molekulêr Geneeskunde, Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika

David Lewis, Western Sydney Sexual Health Centre

Western Sydney Sexual Health Centre and Marie Bashir Institute for Infectious Diseases and Biosecurity and Sydney Medical School, Westmead, University of Sydney, Australia

Glenda Gray, Universiteit van die Witwatersrand

Perinatale MIV-navorsingseenheid, Universiteit van die Witwatersrand en Suid-Afrikaanse Mediesenavorsingsraad,
Suid-Afrika

Nicola Mulder, University of Cape Town

Institute of Infectious Disease and Molecular Medicine and Computational Biology Division, Department of  Integrative Biomedical Sciences, University of Cape Town, South Africa

Jo-Ann Passmore, Universiteit van Kaapstad

Instituut vir Aansteeklike Siekte en Molekulêr Geneeskunde, Universiteit van Kaapstad en Departement Patologie, Universiteit van Kaapstad en Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens, Suid-Afrika

Heather Jaspan, Universiteit van Kaapstad

Instituut vir Aansteeklike Siekte en Molekulêr Geneeskunde, Universiteit van Kaapstad en Departement Patologie, Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika en Seattle Children’s Research Institute, Department of Pediatrics and \ Global Health, University of Washington, United States of America

Published
2019-06-12
How to Cite
Lennard, K., Dabee, S., Barnabas, S., Havyarimana, E., Blakney, A., Jaumdally, S., Botha, G., Mkhize, N., Bekker, L.-G., Lewis, D., Gray, G., Mulder, N., Passmore, J.-A., & Jaspan, H. (2019). Geografiese ligging beïnvloed vaginale mikrobiese profiele in Suid-Afrikaanse vroue. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 38(1), 41-49. Retrieved from http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/685
Section
Oorspronklike Navorsing