Die leerteorieë onderliggend aan inligting en kommunikasietegnologie waarvan onderwysers kennis moet dra

  • Shirley S. Mukhari Department of Language Education, Arts and Culture, University of South Africa
  • Anna J. Hugo Department of Language Education, Arts and Culture, University of South Africa
Keywords: ICT, Leerteorie, onderwyser, kennis

Abstract

In hierdie artikel word die data uit ’n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers vertroud moet wees met die leerteorieë onderliggend aan die gebruik van IKT in die klaskamer. Behaviourisme, konstruktivisme en konnektivisme as teorieë onderliggend aan IKT word bespreek. Daar word aangedui hoe kennis van hierdie drie leerteorieë saam met die gebruik van IKT tot voordeel van onderrig en leer in die klaskamer kan strek.

Author Biographies

Shirley S. Mukhari, Department of Language Education, Arts and Culture, University of South Africa
Lecturer
Anna J. Hugo, Department of Language Education, Arts and Culture, University of South Africa
Research associate
Published
2017-12-07
How to Cite
Mukhari, S., & Hugo, A. (2017). Die leerteorieë onderliggend aan inligting en kommunikasietegnologie waarvan onderwysers kennis moet dra. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 36(1), 7 bladsye. https://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1478
Section
Oorspronklike Navorsing