Bek-en-klou-seer: Ekonomiese oorwegings deurslaggewend by beheer

  • Editorial Office

Abstract

Die onlangse, amper gelyktydige, uitbrake van bek-en-klou-seer in KwaZulu-Natal en in Engeland, die verskillende benaderings tot die bekamping daarvan wat in die twee lande gevolg is en die oënskynlik wisselende sukses wat behaal is, het baie vrae by die publiek laat ontstaan.
Published
2002-09-26
How to Cite
Office, E. (2002). Bek-en-klou-seer: Ekonomiese oorwegings deurslaggewend by beheer. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 21(1), 4-15. https://doi.org/10.4102/satnt.v21i1.221
Section
Redaktioneel

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 > >>