Die voorkoms van seksuele oordraagbare infeksies in pasi�nte wat deelneem aan die geassisteerde reproduktiewe program

  • S. Maharaj
  • C. Huyser

Abstract

Seksueel oordraagbare infeksies (SOIs) is �noorsaak van verskeie gesondheidsprobleme. Seksueeloordraagbare siektes affekteer die seksuele welsyn en reproduktiewe funksie van individue enpaartjies. Die diagnose en effektiewe kliniese bestuur van SOIs kan lei tot verbeterde seksuele en reproduktiewe gesondheidsuitkomste van paartjies op soek na infertiliteitsbehandeling.

Author Biographies

S. Maharaj
Department Obstetrics and Gynaecology, Reproductive Biology Laboratory
C. Huyser
Department Obstetrics and Gynaecology, Reproductive Biology Laboratory
Published
2012-06-08
How to Cite
Maharaj, S., & Huyser, C. (2012). Die voorkoms van seksuele oordraagbare infeksies in pasi�nte wat deelneem aan die geassisteerde reproduktiewe program. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.307
Section
Referaatopsommings

Most read articles by the same author(s)