Gesondheidassessering van visgemeenskappe blootgestel aan varkplaasuitvloeisel in die Vaalrivier, Suid-Afrika

  • Wihan Pheiffer
  • Rialet Pieters

Abstract

Die studie evalueer die moontlike effekte wat vrygestelde onbehandelde afloopsel van �nvarkboerdery op die walle van die Vaalrivier op die algehele gesondheid van visgemeenskappe stroom-af van die besoedelingspunt kan h�.

Author Biographies

Wihan Pheiffer
School of Environmental Sciences and Development
Rialet Pieters
School of Environmental Sciences and Development
Published
2012-06-06
How to Cite
Pheiffer, W., & Pieters, R. (2012). Gesondheidassessering van visgemeenskappe blootgestel aan varkplaasuitvloeisel in die Vaalrivier, Suid-Afrika. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.344
Section
Referaatopsommings