Spinnekopdiversiteit van die Suid-Afrikaanse Savanna Bioom

  • A.S. Dippenaar-Schoeman
  • S.H. Foord
  • C.R. Haddad

Abstract

Die Savanna Bioom beslaan die grootste oppervlakte in Suid-Afrika en bedek meer as een derdevan die grondoppervlakte. Dit word deur �n graslaag met bome gekenmerk. Waar die plantegroeideurgaans kort is staan dit bekend as bossieveld, teenoor die oop boslandskap met groter bome,en die bosveld met korter bome. Die faktore wat �n beperking het op die Savanna Bioom is re�nvalwat wissel van 235 mm tot 1000 mm per jaar; landbou-ontwikkeling en oorbeweiding.

Author Biographies

A.S. Dippenaar-Schoeman
Biosystematics Program, Arachnida Unit
S.H. Foord
Department of Zoology
C.R. Haddad
Department of Zoology and Entomology
Published
2012-05-30
How to Cite
Dippenaar-Schoeman, A., Foord, S., & Haddad, C. (2012). Spinnekopdiversiteit van die Suid-Afrikaanse Savanna Bioom. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.338
Section
Referaatopsommings