Impak van indringer parasiete op die biologie en bewaring van inheemse varswaterskilpaaie in Suid-Afrika en Frankryk

  • Leon N. Meyer
  • Louis H. du Preez
  • O. Verneau

Abstract

As gevolg van die troeteldiermark en voedselbedryf is sommige varswaterskilpaaie w�reldwydversprei. Onvolwasse skilpaaie is dikwels baie aantreklik en kleurvol, maar hulle is geneig om hulle helder kleure te verloor hoe ouer hulle word.

Author Biographies

Leon N. Meyer
School for Environmental Sciences and Development,Zoology
Louis H. du Preez
School for Environmental Sciences and Development,Zoology
O. Verneau
UMR 5244 CNRS-EPHEUPVD, Biologie et �cologietropicale et M�diterran�enne, Parasitologie fonctionnelle et �volutive
Published
2012-05-28
How to Cite
Meyer, L., du Preez, L., & Verneau, O. (2012). Impak van indringer parasiete op die biologie en bewaring van inheemse varswaterskilpaaie in Suid-Afrika en Frankryk. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.325
Section
Referaatopsommings