Verspreiding van verteenwoordigers van die genus Ergasilus sp . op die kieue van Lamprichtys tanganicanus in Tanganjikameer

  • Esmari Kilian
  • Annemarie Avenant-Oldewage

Abstract

Vier spesies van die genusErgasilusis reeds voorheen van visse in Tanganjikameer beskryf.Tydens ´┐Żn onlangse versameling wasErgasilus sarsiop 32Lamprichtys tanganicanus gevind. Visse is met handnette versamel.

Author Biographies

Esmari Kilian
University of Johannesburg
Annemarie Avenant-Oldewage
University of Johannesburg
Published
2012-05-28
Section
Conference Abstracts