Osoon lei tot ?n afname in die fotosintetiese kapasiteit van twee mielie kultivars

  • J.F. Warren
  • J.M. Berner

Abstract

Osoon het �n baie nadelige invloed op landbougewasse en ernstige oes afnames is al in die VSAen Europa gedokumenteer. Skade simptome kan waargeneem word as chlorose en nekrose en in ernstige gevalle kan die skade waargeneem word as brons en/of wit letsels op die blaar.

Author Biographies

J.F. Warren
School of Environmental Sciences and Development
J.M. Berner
School of Environmental Sciences and Development
Published
2012-05-23
How to Cite
Warren, J., & Berner, J. (2012). Osoon lei tot ?n afname in die fotosintetiese kapasiteit van twee mielie kultivars. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.310
Section
Referaatopsommings