Die belangrikheid van antropometrie, fisiese en motoriese vaardighede, sport spesifieke toetsing en sport visie tegnieke in die evaluering van rugbyspelers

  • S. Gray
  • E. Henning
  • M. Kleynhans
  • Craig Grobbelaar
  • H. Terblanche
  • Dalene Crafford
  • Peet du Toit

Abstract

Sport is �n toenemend mededingende gebied van kundigheid, dus is dit noodsaaklik dat �natleet te alle tye op die hoogste moontlike vlak kan presteer. Baie afrigters en atlete is onder dievalse indruk dat prestasie uitsluitlik bepaal word deur fisiese vermo�ns en as gevolg daarvanhet hulle versuim om in ag te neem faktore soos: fiksheidsvlakke, visuele vaardighede, liggaam samestelling, voedingstatus en die lewenstyl van die atlete.

Author Biographies

S. Gray
Department of Physiology
E. Henning
Department of Physiology
M. Kleynhans
Department of Physiology
Craig Grobbelaar
Department of Physiology
H. Terblanche
Department of Physiology
Dalene Crafford
Department of Physiology
Peet du Toit
Department of Physiology
Published
2012-03-08
How to Cite
Gray, S., Henning, E., Kleynhans, M., Grobbelaar, C., Terblanche, H., Crafford, D., & du Toit, P. (2012). Die belangrikheid van antropometrie, fisiese en motoriese vaardighede, sport spesifieke toetsing en sport visie tegnieke in die evaluering van rugbyspelers. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.285
Section
Referaatopsommings

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>