Die invloed van �n intensiewe opleidingsprogram op die Kardio Stres-indeks

  • Tammy Claassen
  • E. Henning
  • M. Kleynhans
  • C. Grobbelaar
  • P. du Toit

Abstract

Mense ondervind baie stressors in hul alledaagse lewe, wat �n groot uitwerking het op daagliksefunksionering. Kardio Stres-indeks (KSI) is �n nie-indringende mate van die stres wat die hartervaar. KSI (uitgedruk as �n persentasie) berekeninge word gebaseer op die duur van die QRSkompleks, hart tempo, ritme en standaardafwyking van die RR-interval (RRSD) spesifieke parameters.

Author Biographies

Tammy Claassen
Department of Physiology
E. Henning
Department of Physiology
M. Kleynhans
Department of Physiology
C. Grobbelaar
Department of Physiology
P. du Toit
Department of Physiology
Published
2012-03-07
How to Cite
Claassen, T., Henning, E., Kleynhans, M., Grobbelaar, C., & du Toit, P. (2012). Die invloed van �n intensiewe opleidingsprogram op die Kardio Stres-indeks. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.283
Section
Referaatopsommings

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>