Sal die �ewolusie� vanaf biologie na lewenswetenskappe �uitsterwing� van die vakgebied voorkom?

  • Johanna G. Ferreira
Keywords: lewenswetenskappe-onderrig, lewenswetenskappe-kurrikulum, belangstelling in lewenswetenskappe, voorbestaan van lewenswetenskappe

Abstract

In hierdie artikel word die wysiging van die skoolvak van �biologie� na �lewenswetenskappe� bespreek, asook die gepaardgaande en verwagte implikasies van die verandering. Die vraag word gestel of die beoogde wysiging wel noemenswaardig is en of dit enigsins �n verskil aan die dalende belangstelling in die lewenswetenskappe op tersi�re vlak sal maak. Die wysigings in die nuwe kurrikula verhoog die relevansie van die vakinhoud vir leerders en vir die gemeenskap, maar sekere kwessies kry nie aandag nie. Voorstelle word gemaak om die kurrikulum te wysig en onderrigmetodes aan te pas om die nodige vaardighede by leerders te vestig.

Author Biography

Johanna G. Ferreira
Department of Curriculum and Instructional Studies
Published
2012-11-12
How to Cite
Ferreira, J. (2012). Sal die �ewolusie� vanaf biologie na lewenswetenskappe �uitsterwing� van die vakgebied voorkom?. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 5 bladsye. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.366
Section
Original Research: Social Responsibility and Education