’n Nuwe naam vir ’n nuwe kernreaktor

  • W. Mavan Z. de Villiers Divisie Kerntegnologie, NECSA

Abstract

Eskom se projek om die sogenaamde pebble bed modular re-actor (PBMR) te ontwikkel, het die afgelope paar jaar vir ’n nuwe inspuiting in die Suid-Afrikaanse kernbedryf gesorg. Die PBMR is ’n heliumverkoelde, grafietgemodereerde hoëtemperatuurreaktor met ’n ontwerpkraglewering van 110 MW(e). Volgens die huidige ontwerp sal elke brandstofelement bestaan uit sowat 15 000 bedekte partikels wat in ’n grafietsfeer met ’n diameter van 60 mm saamgepers is.
Published
2001-09-28
How to Cite
Mavan Z. de Villiers, W. (2001). ’n Nuwe naam vir ’n nuwe kernreaktor. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 20(2), 54-55. https://doi.org/10.4102/satnt.v20i2.252
Section
Subject Language Column