Jaarvergadering en Simposium 2001

  • Editorial Office

Abstract

Die algemene jaarvergadering en simposium van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns vind op 21 en 22 Junie 2001 by dieUniversiteit van Pretoria plaas. Al die vergaderings vind in die Nagraadse Sentrum van die Universiteit plaas. Lede van die publiek iswelkom om die amptelike openingsbyeenkoms en die voorsittersrede by te woon.
Published
2001-09-28
How to Cite
Office, E. (2001). Jaarvergadering en Simposium 2001. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 20(1), 24-25. https://doi.org/10.4102/satnt.v20i1.247
Section
Reports

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 > >>